Wilgerboombogies: Verse van Totius

Author: Pierneef

Subject: Poetry; Afrikaans; Gedigte: Suid-Afrika; South Africa

Publisher: A. H Koomans Bpk.

urn:ark:ark:/13960/t

Wilgerboombogies deur Totius (Jacob Daniël du Toit) (1877 – 1953).
Hierdie bundel van 17 gedigte verskyn in 1920. Met voorbladontwerp deur Pierneef.
Sluit in die volgende gedigte:

==========\*/==========

Wilgerboombogies: Verse van Totius (Jacob Daniël du Toit) (1877 – 1953).
This anthology of 17 poems appears in 1920. With cover design by Pierneef.
Contains the following poems:

Sy laaste wens
Die lied van die wilg
Dit is maar ligte liedjies
Die paadjie dof en klein
Afskeid aan die oue jaar
Ter nagedagtenis van
'n Sprokie
As die dag gaan sterwe
As sy dag gaan sterwe
Verheug--Bedroef
Die Pelgrim
Repos Ailleurs
By die hopeloos kranke
Die wind het my die spraak gebrag
Dit is nagedagtenis
Die trein van die lewe
Alle vlees is gras